gans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Gans

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gans     ganse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gansie     gansies  

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

gans

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (voëls) 'n Watervoël wat tot die op Wikispecies Anatidae behoort

    Voorbeeldsinne

  1. Ek het ongeveer 650 ganse wat ek pluk en dan die dons verkoop. [1]

    Afgeleide woorde

Kolgans, blesgans, rooiborsgans

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: goose(en)
Nederlands: gans(nl) v
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gans     ganse        

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Heel, in sy geheel

    Voorbeeldsinne

  1. Die Bybel : Dit is die ganse Heilige Skrif wat al die Kanonieke Boeke van die Ou en Nuwe Testament bevat. [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: ganz(de)
Engels: entire(en)
Nederlands: gans(nl)

Verwysings