gedigte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gedig     gedigte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gediggie     gediggies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van gedig.

    Voorbeeldsinne

Gedigte word dikwels in versreëls opgedeel.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: poems(en)
Nederlands: gedichten(nl)