gesig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gesig     gesigte  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [χəˈsəχ], meervoud: [χəˈsəχtə]


Write.svg Met Arabiese letters:

خِسِخْ , meervoud: خِسِخْتِی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

1. Aangesig, gelaat.
2. Gebied, ruimte wat iemand sien.
3. Visioen.
4. Vermoë om te sien.


Gnome-globe.svg Vertalings


Persoonlike gereedskap