gordyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  gordyn     gordyne  

    Betekenisse

'n Soort doek wat voor 'n venster gehang word om lig uit te hou of te keer dat mense daardeur kan sien.

    Verwante woorde

kantgordyn
Ystergordyn
  Vertalings:    gordyn
Engels: curtain(en)