gotisch

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Duits (de)

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
gotisch
Verbuigings: gotisch (verbuiging)

Wisselspelling

gotiſch

Met fraktuurletters

Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [ˈgoːtɪʃ]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈgoːtɪʃ]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈg̊oːd̥iʃ]
Switserduitse standaardtaal: [ˈg̊oːtɪʃ]

    Betekenisse

  1. Goties, van, betreffende die Gote.
  2. Goties, van, betreffende die, gekenmerk deur, in die Gotiese boustyl.


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Onverboë   gotisch  
Verboë   gotische  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
gotischen
Partitief   gotisch  
Verdere verbuigings: gotisch (verbuiging)

Byvoeglike naamwoord

Uitspraak

IPA:
Nederlands: onverboë: [ˈγ̊oːtis, ˈγ̊oʊ̯tis], verboë: [ˈγ̊oːtisə, ˈγ̊oʊ̯tisə]
Belgies: onverboë: [ˈʝoə̯tiˑs], verboë: [ˈʝoə̯tiˑsə], (voor klinkers en "h":) [ˈʝoə̯tiˑsən]

    Betekenisse

Goties, van, betreffende die, gekenmerk deur, in die Gotiese boustyl.