griechisch

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Duits (de)

Byvoeglike naamwoord
griechisch
Verbuigings: griechisch (verbuiging)

Wisselspelling

griechiſch

Met fraktuurletters

Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [ˈgriːɕɪʃ]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈgʀiːɕɪʃ]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈg̊riːɕiʃ]
Switserduitse standaardtaal: [ˈg̊riːxɪʃ]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Grieks, van, betreffende die Grieke.
  2. Grieks, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Griekeland.
  3. Grieks, van, betreffende die Griekse taal.