hebräisch
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Duits (de)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| hebräisch |
| Verbuigings: hebräisch (verbuiging) |
Wisselspelling:
- hebräiſch
Met fraktuurletters:
Uitspraak:
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [heˈbrɛːɪʃ]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [heˈbrɛː(ʔ)ɪʃ]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [heˈb̥reːiʃ]
- Switserduitse standaardtaal: [heˈb̥rɛːɪʃ]
Betekenisse:
- Hebreeus, van betreffende die Hebreërs.
- Hebreeus, van, betreffende die Hebreeuse taal.
- Hebreeus, betreffende die Hebreeuse alfabet.