hijack
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Engels (en)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Onvoltooid teenwoordige Tyd | I | hijack |
| he, she, it | hijacks | |
| Onvoltooid verlede Tyd | hijacked | |
| Verlede Deelwoord | hijacked | |
| Teenwoordige Deelwoord | hijacking | |
| Verdere vervoegings: hijack (vervoeging) | ||
Betekenisse:
- Kaap. Gesê van 'n motorkar of vliegtuig maar nie 'n skip nie.
Uitspraak:
- IFA: [haiʤæk]