hoed
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoed | hoede, hoedens |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- هُودْ , meervoud: هُودِنْسْ , هُودِی
Spelling tot 1909:
- hoet, hoed; meervoud: hoede, hoedeñs
Betekenisse:
- Hoofdeksel, hoofbedekking.
Vertalings
|
|
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | hoed |
| Verlede Tyd | ek | het gehoed |
| Verdere vervoegings: hoed (vervoeging) | ||
Selfstandige werkwoord
Oorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [ɦut]; verlede tyd: [χəˈɦut]
Met Arabiese letters:
- teenwoordige tyd: هُودْ ; verlede tyd: خِهُودْ
Spelling tot 1909:
- teenwoordige tyd: hoet, hoed; verlede tyd: gehoet, gehoed
Betekenisse:
- Bewaar, beskerm, beveilig.
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | hoed | hoeden |
| Genitief (verouder) |
hoeds | hoeden |
| Datief (verouder) |
hoed | hoeden |
| Akkusatief (verouder) |
hoed | hoeden |
| Verkleinwoord |