hoender
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoender | hoenders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- هُونْدِرْ , meervoud: هُونْدِرْسْ
Spelling tot 1909:
- hoener, meervoud: hoeners
Betekenisse:
- Groterige, makgemaakte pluimvee (Gallus domesticus), waarvan die manlike voël haan, die gesnyde kapoen, die vroulike hen, en die onvolwasse kuiken heet.