hond
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hond | honde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hondjie | hondjies |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- هَُونْدْ , meervoud: هَُونْدِی
Spelling tot 1909:
- hont, hond; meervoud: honde, honne
Betekenisse:
- Viervoetige, vleisetende huisdier, naverwant aan wolwe (Canis familiaris).
- Skurk, skobbejak.
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hond
Faroëes (fo)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | hond | hondin | hendur | hendurnar |
| Genitief | handar | handarinnar | handa | handanna |
| Datief | hond | hondini | hondum | hondunum |
| Akkusatief | hond | hondina | hendur | hendurnar |
Vroulik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Hand.
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | hond | honden |
| Genitief (verouder) |
honds | honden |
| Datief (verouder) |
hond | honden |
| Akkusatief (verouder) |
hond | honden |
| Verkleinwoord |
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [hɔnt], meervoud: [ˈhɔndə(n)]
- Belgies: [(h)ɔnt], meervoud: [ˈ(h)ɔndə(n)]