hoofvrou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hoofvrou     hoofvroue  

Uitspraak

IPA: [ˈɦuə̯frəʊ̯], meervoud: [ˈɦuə̯frəʊ̯wə]

Met Arabiese letters

هُوَفْ فْرَوْ , meervoud: هُوَفْ فْرَوِّی

Spelling tot 1909

hooffrou, meervoud: hooffrou-ë

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Vernaamste eggenote
  2. Vrou wie se oudste seun die wettige erfgenaam van die man is.

    Vertalings

  Vertalings:    hoofvrou
Duits: Hauptfrau(de)
Engels: chief wife(en), primary wife(en), principal wife(en)
Xhosa: inkosikazi
Zoeloe: inkosikazi(zu)