hulpwerkwoord
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hulpwerkwoord | hulpwerkwoorde |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- هِولْپْ ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْ , meervoud: هِولْپْ ڤَِرْكْ ڤُوَرْدِی
Spelling tot 1909
- hulpwerkwoort, hulpwerkwoord; meervoud: hulpwerkwoorde
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Werkwoord wat saam met 'n selfstandige werkwoord in 'n sin optree om tyd, wyse of aspek aan te dui.
Afkorting
Vertalings
Vertalings: hulpwerkwoord | |||
---|---|---|---|
|
|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | hulpwerkwoord | hulpwerkwoorden |
Verouderde vorme | ||
Genitief | hulpwerkwoords | hulpwerkwoorden |
Datief | hulpwerkwoord(e) | hulpwerkwoorden |
Onsydig
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [ˈhɵɫpˌʋɛrkʋoːrt, ˈhɵləpˌʋɛrkʋoːrt], meervoud: [ˈhɵləpˌʋɛrkʋoːrdə(n), ˈhɵləpˌʋɛrkʋoːrdə(n)]
- Belgies: [ˈ(h)ʏɫpˌβɛʀkβoə̯ʀt], meervoud: [ˈ(h)ʏɫpˌβɛʀkβoə̯ʀə(n)]