human being

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord human being human beings

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˌhjʉːmən ˈbiːiŋ], meervoud: [ˌhjʉːmən ˈbiːiŋz]
Brits:, Amerikaans: [ˌhjuːmən ˈbiːɪŋ], meervoud: [ˌhjuːmən ˈbiːɪŋz]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Mens, 'n persoon van die soort Homo sapiens.

    Sinonieme

human, man