iakoute

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook Iakoute

Frans (fr)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik iakoute iakoutes
Vroulik iakoute iakoutes

Uitspraak

Hulp:IPA: [ja.kut]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Jakoeties, van, betreffende die Jakoete; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Jakoetië (Sacha).

    Sinonieme

yakoute
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) iakoute m
(met lidwoord) le iakoute

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) Jakoeties, 'n Siberiese Turktaal.

    Sinonieme

yakoute