idioot
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| idioot | idiote |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| idiootjie | idiootjies |
Betekenisse:
- 'n Dom persoon (onbeskof). Word as 'n skelwoord gebruik.
- Iemand met 'n lae IK (argaïes).