irmã

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Portugees (pt)

Enkelvoud Meervoud
  irmã     irmãs  

Vroulik

Uitspraak

IPA: Europees: [iɾˈmɐ̃], meervoud: [iɾˈmɐ̃ʃ]
Brasiliaans: [iɦˈmɐ̃], meervoud: [iɦˈmɐ̃s]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Suster, vroulike kind van dieselfde ouers.
  2. Suster, non.

    Sinonieme

1. mana
2. sóror