jou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle

Persoonlike voornaamwoord

    Betekenisse

Verwys na iemand wat jy ken.

    Eienskappe

Persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud, vertroulik.

    Voorbeeldsinne

Hoe gaan dit met jou?

    Vertalings

  Vertalings:    jou
Engels: you(en)
Nederlands: jou(nl), je(nl)
Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n

Besitlike voornaamwoord

    Betekenisse

Dui besit aan.

    Eienskappe

Besitlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud, vertroulik.

    Voorbeeldsinne

Is dit jou stukkie melktert?

    Vertalings

  Vertalings:    jou
Engels: your(en)
Nederlands: jouw(nl), je(nl)
Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Verplig my jou u hom haar dit
Toevallig myself jouself uself homself haarself ditself
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Verplig ons julle u hulle
Toevallig onsself julleself
julself
uself hulleself
hulself

Wederkerende voornaamwoord

    Betekenisse

Wederkerende voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud, vertroulik.

    Voorbeeldsinne

Jy het jou gehaas, nê?

    Eienskappe

Noodsaaklik-wederkerende werkwoorde vereis hierdie vorm. Toevallig-wederkerendes kan ook jouself kry.


Nederlands (nl)

Enkelvoud 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
2de
Vlaams
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ik 'k jij je u gij ge hij ie zij ze het 't
Voorwerp mij me jou je u u hem 'm haar ze, d'r, 'r het 't
Meervoud 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
2de
Vlaams
3. persoon
Onderwerp wij we jullie u gij ge zij ze
Voorwerp ons jullie u u hun, hen ze

Persoonlike voornaamwoord

Uitspraak

Hulp:IPA: [jɑu̯]
   
(lêer)

    Betekenisse

Jou, persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud vertroulik in die voorwerpsvorm.

    Voorbeeldsinne

«Hij heeft mij niet gezien. En jou
Hy het my nie gesien nie. En jou?

    Eienskappe

Die onbeklemtoonde vorm is je.

    Homofone

jouw