jy

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle

Uitspraak

IPA: [jəɪ̯]

Met Arabiese letters

یَيْ

Persoonlike voornaamwoord

    Betekenisse

Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord tweede persoon enkelvoud.

    Vertalings

  Vertalings:    jy
Duits: du(de)
Engels: you(en)
Goties: 𐌸𐌿(got) (þu)
Japannees: あなた(ja)
Nederlands: jij(nl), (Vlaams:) gij(nl)
Russies: ты(ru)