katedraal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  katedraal     katedrale  

    Betekenisse

'n Kerkgebou, normaalweg groot, hoofsaaklik verwysend na dié kerkgebou wat dien as setel van die instelling in 'n spesifieke gebied, die kerk waar die plaaslike biskop dien.