kersie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Rooi kersies.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kersie     kersies  

Uitspraak

IPA: [ˈkɛrsi], meervoud: [ˈkɛrsis]

Met Arabiese letters

كَِرْسِي , meervoud: كَِرْسِیسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plantkunde) Soort pruimagtige steenvrug (Prunus avium).

    Sinonieme

kers

    Vertalings

  Vertalings:    kersie
Duits: Kirsche(de)
Engels: cherry(en)
Nederlands: kers(nl)
Enkelvoud Meervoud
  kersie     kersies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Verkleinwoord van kers, 'n brandbare silindervormige staaf.

    Vertalings

  Vertalings:    kersie
Nederlands: kaarsje(nl)