kinkel
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kinkel | kinkels |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Lus, buig of slag in 'n kabel, tou of draad.
- Iets wat draaie en kronkels maak.
- Iets onverwags; slim of sluwe plan; nuk of streek.
Voorbeeldsinne
- Ons moet die kinkels uithaal voor ons die tou oprol.
- Die stroompie kinkel deur die berge.
- Die rolprent handel oor grondeise, maar met 'n kinkel.
Wisselspelling
Spreekwoorde
- Kinkel in die kabel ('n hindernis of probleem).
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|