klas
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klas | klasse |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- كْلَسْ , meervoud: كْلَسِی
Betekenisse:
- Homogene groep.
- Groep leerlinge of studente in dieselfde studiejaar.
- Les, onderrig aan 'n groep op skool, universiteit.
- Skoollokaal, skoolkamer, klaskamer.
- Kategorie, wetenskaplike groepering.
- Stand in die maatskappy.
- Soort, tipe.
- Kwaliteit, hoedanigheid.
- Afdeling in die verskillende vervoerdienste wat verskil in gerief en reisvrag meebring.
- Gehalte.
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | klas |
| Verlede Tyd | ek | het geklas |
| Verdere vervoegings: klas (vervoeging) | ||
Uitspraak:
- IPA: [klɑs], verlede deelwoord: [xəˈklɑs]
Met Arabiese letters:
- كْلَسْ , verlede deelwoord: خِكْلَسْ
Betekenisse:
- Rangskik in klasse of afdelings.
- Volgens graad, klas, gehalte, grootte of soort groepeer, skei.
- Klassifiseer.