klinker
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klinker | klinkers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- كْلِنْكِرْ , meervoud: كْلِنْكِرْسْ
Betekenisse:
- 1. Spraakklank wat deur trilling van die stembande voortgebring word.
- 2. Soort hard gebakte baksteen.
- 3. Harde oorlogbeskuitjie.
Sinonieme:
- 1. vokaal