koejawel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Koejawels.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  koejawel     koejawels  

Uitspraak

IPA: [kuˈjɑːvəɫ], meervoud: [kuˈjɑːvəɫs]

Met Arabiese letters

كُویَاڤِلْ , meervoud: كُویَاڤِلْسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(landbou), (vrugte) Soort eetbare vrug met pitterige vleis (op Wikispecies Psidium guajava).

    Vertalings

  Vertalings:    koejawel
Duits: Guajave(de)
Engels: guava(en)
Nederlands: guave(nl)
Venda: gwavha
Zoeloe: ugwava(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koejawel.