koning
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koning | konings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| koninkie | koninkies |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- كُوَنِڠْ , meervoud: كُوَنِڠْسْ
Spelling tot 1909:
- kóning, kó-ning; meervoud: kónings, kó-nings
Betekenisse:
- Regerende heerser oor 'n monargie, koninkryk.
- Hoof, opperste gebieder, baas.
- Vernaamste stuk in die skaakspel, waarvan die verlies die spel verloor.
- Tweede hoogste of hoogste kaart in 'n pak speelkaarte, afhangend van die spel.
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | koning | koningen |
| Genitief (verouder) |
konings | koningen |
| koning | koningen | |
| Akkusatief (verouder) |
koning | koningen |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈkoːnɪŋ, ˈkoʊ̯nɪŋ], meervoud: [ˈkoːnɪŋə(n), ˈkoʊ̯nɪŋə(n)]
- Belgies: [ˈkoə̯nɪŋ], meervoud: [ˈkoə̯nɪŋə(n)]