koningin
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koningin | koninginne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- كُونِڠِنْ , meervoud: كُونِڠِنِی
Spelling tot 1909:
- kóningin, meervoud: kóninginne
Betekenisse:
- Regerende heerseres oor 'n monargie, koninkryk.
- Vrou van 'n koning.
- Op een na die vernaamste stuk in die skaakspel.
- Derde hoogste kaart in 'n pak speelkarte.
Sinonieme:
- 4. vrou
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | koningin | koninginnen |
| Genitief (verouder) |
koningin | koninginnen |
| Datief (verouder) |
koningin | koninginnen |
| Akkusatief (verouder) |
koningin | koninginnen |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [koˑnɪˈŋɪn, koʊ̯nɪˈŋɪn], meervoud: [ koˑnɪˈŋɪnə(n), koʊ̯ nɪˈŋɪnə(n)]
- Belgies: [koə̯nɪˈŋɪn], meervoud: [koə̯nɪˈŋɪnə(n)]