kontak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kontak     kontakte  

Woordafbreking

kon•tak

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Aanraking; toestand as mense of voorwerpe aan mekaar raak.
  2. (kommunikasie) Onderlinge kommunikasie.
  3. 'n Kontakpersoon.
  4. 'n Verbinding van elektriese stroombane.

    Voorbeeldsinne

  1. Rugby is 'n kontaksport en fisiese kontak tussen spelers is 'n integrale deel van die spel.
  2. Hulle bly op 'n gereelde basis met mekaar in kontak.
  3. Het jy 'n kontak wat ons met die taak kan help?
  4. Transistors het twee kontakte wat 'n gelykstroom toelaat om deur die transistor te vloei, terwyl 'n derde kontak hierdie elektriese stroom beheer.

    Vertalings

  Vertalings:    kontak
Engels: contact(en)
Nederlands: contact(nl)