kop
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kop | koppe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- كَُوپْ , meervoud: كَُوپِی
Betekenisse:
- 1. Boonste of voorste deel van die menslike en dierlike liggaam.
- 2. Setel van die denkvermoë.
- 3. Persoon, enkeling, indiwidu.
- 4. Ronderige heuwel.
Vertalings
|
|
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kop |
| Verlede Tyd | ek | het gekop |
| Verdere vervoegings: kop (vervoeging) | ||
Oorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [kop]; verlede tyd: [χəˈkop]
Met Arabiese letters:
- onbepaalde wys: كَُوپْ ; verlede deelwoord: خِكَُوپْ
Betekenisse:
- Koppe vorm, byvoorbeeld mielie of kool.
Vertalings
|
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kop |
| Verlede Tyd | ek | het gekop |
| Verdere vervoegings: kop (vervoeging) | ||
Oorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [kop]; verlede tyd: [χəˈkop]
Met Arabiese letters:
- onbepaalde wys: كَُوپْ ; verlede deelwoord: خِكَُوپْ
Betekenisse:
- Bloedlaat.
Vertalings
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | kop | koppen |
| Genitief (verouder) |
kops | koppen |
| Datief (verouder) |
kop | koppen |
| Akkusatief (verouder) |
kop | koppen |
| Verkleinwoord |