krieket
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| krieket |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈkrikət]
Met Arabiese letters:
- كْرِیكِتْ
Betekenisse:
- Opelugspel met kolf en bal gespeel deur twee spanne van elf persone elk.
Vertalings
Meer informasie
- Sien Wikipedia vir meer informasie oor krieket