kung

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Sweeds (sv)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief kung kungen kungar kungarna
Genitief kungs kungens kungars kungarnas

Gemeenslagtig

Uitspraak

IPA: [kɵŋ], bepaald: [ˈkɵŋən]; meervoud: [˅kɵŋar], bepaald: [˅kɵŋaɳa]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Koning, regerende heerser oor 'n monargie, koninkryk.
  2. Koning, vernaamste stuk in die skaakspel.
  3. Koning, tweede hoogste kaart in 'n pak speelkarte.

    Sinonieme

1. konung