kussing
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kussing | kussings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kussinkie | kussinkies |
Woordafbreking
- kus•sing
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Sagte gevulde sak waarop die kop rus as daar geslaap word; of wat die rug ondersteun as daar gesit word.
Voorbeeldsinne
- Hy slaap altyd met twee kussings.
Spreekwoorde
- «'n Goeie gewete is 'n sagte kussing.»
- Mens kan rustig slaap as jou gewete jou nie pla nie.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: kussing | |||
---|---|---|---|