lank

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   lank     lang     lanks    
Vergrotend   langer     langers  
Oortreffend   langste    
Intensiewe vorm
ellelank, lewenslank

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Van groot lengte; met groot afstand tussen die ente.
  2. Van groot duur; langdurig.
  3. Die genoemde tyd neem.
  4. Die genoemde lengte hê.

    Voorbeeldsinne

  1. Die seun is net so lank soos sy pa.
  2. Dit het lank gevat om daar te kom.
  3. Die fliek is 'n uur lank.
  4. Die man is twee meter lank.

    Verwante woorde

lang, langdurig

    Antonieme

kort

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: long(en), tall(en)
Esperanto: longa(eo)
Nederlands: lang(nl)