leër
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leër | leërs |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
In Arabiese letters:
- لَِییِرْ, meervoud: لَِییِرْسْ
Vroeë Afrikaanse spelling:
- lé-ër, meervoud: lé-ërs
Betekenisse:
- 1. Oorlogsmag, krygsmag.
- 2. Groot menigte.
- 3. Lêplek, bed.
Vertalings
|
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | {{{1}}} |
| Verlede Tyd | ek | het {{{2}}} |
| Verdere vervoegings: leër (vervoeging) | ||
Uitspraak:
- IPA: onbepaalde wys: [ˈliːjər]; verlede deelwoord: [xəˈliːjər]
In Arabiese letters:
- onbepaalde wys: لَِییِرْ ; verlede deelwoord: خِلَِییِرْ
Betekenisse:
- Kamp opslaan, kampeer.

