leiding

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  leiding     —  

Woordafbreking

lei•ding

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Die handeling van lei; toesig hou; bestuur; aanvoer; 'n voorbeeld vir ander stel.
  2. Die voortou neem tydens 'n kompetisie of wedstryd.
  3. 'n Pyp of draad waardeur of waarlangs iets gelei word (soos water, elektrisiteit, ens.)

    Voorbeeldsinne

  1. Die Genootskap van Regte Afrikaners is onder leiding van Ds. S.J. du Toit gestig.
  2. Twee Suid-Afrikaanse fietsryers het sopas die leiding geneem.
  3. As gevolg van die hoë druk het 'n lekkasie in die leiding ontstaan.

    Vertalings

  Vertalings:    leiding
Engels: leadership(en), guidance(en)
Nederlands: leiding(nl)