letterwoord
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| letterwoord | letterwoorde |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- لَِتِرْ ڤُوَرْدْ , meervoud: لَِتِرْ ڤُوَرْدِی
Met Arabiese letters:
- letterwoort, letterwoord; meervoud: letterwoorde
Betekenisse:
- Naamwoord wat gevorm word uit die beginletters van verskillende ander woorde en waar elke letter gelees en uitgespreek word met die klankwaarde wat hy as letter van die alfabet het.