lip
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lip | lippe |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- لِپْ , meervoud: لِپِی
Betekenisse:
- 1. Elkeen van die twee vlesige, beweeglike rande van die mondopening.
- 2. Voorwerp wat deur sy vorm, funksie of plek aan 'n lip laat dink.
Vertalings
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | lip | lips |
| Genitief | lip's | lips' |
Uitspraak:
- IPA: Suid-Afrikaans: [ləp], meervoud: [ləps]
- Brits: [lɪp], meervoud: [lɪps]
- Amerikaans: [lɪp], meervoud: [lɪps]
Betekenisse:
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | lip | lippen |
| Genitief (verouder) |
lip | lippen |
| Datief (verouder) |
lip | lippen |
| Akkusatief (verouder) |
lip | lippen |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
Betekenisse:
Volapük (vo)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | lip | lips |
| Genitief | lipa | lipas |
| Datief | lipe | lipes |
| Akkusatief | lipi | lipis |
| Vokatief | o lip | o lips |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [lip], genitief: [liˈpa], datief: [liˈpe], akkusatief: [liˈpi], vokatief: [oˈlip]; meervoud: [lips], genitief: [liˈpas], datief: [liˈpes], akkusatief: [liˈpis], vokatief: [oˈlips]