lopen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Werkwoord

Stamtye
lopen liep gelopen  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik loop liep
jij, u loopt
hij, zij, het loopt
wij, jullie, zij lopen liepen
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
loop! gelopen lopend
 


Uitspraak

IPA: onbepaalde wys: [ˈlopən, ˈlopə]; presens: 1. persoon enkelvoud: [lop], 2. persoon enkelvoud: [lopt], 3. persoon enkelvoud: [lopt]; onvoltooid verlede tyd: [lip]; verlede deelwoord: [γ̊əˈlopə(n)]; gebiedende wys: [lop]

    Betekenisse

Loop.

    Voorbeeldsinne

gerig
«We zijn toen niet naar huis gelopen»
Ons het toe nie huis toe geloop nie.
ongerig
«Ik heb gelopen, niet gerend.»
Ek het geloop, nie gehardloop nie

    Eienskappe

Werkwoord van beweging.
By ongerigte beweging: inergatiewe werkwoord met hebben as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
By gerigte beweging: ergatiewe werkwoord met zijn as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Sterke werkwoord van klas sewe.

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van ☞ loop..