ma

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Ma met haar kroos.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ma     ma's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mammie, ma’tjie     ma’tjies  

Uitspraak

IPA: [mɑː], meervoud: [mɑːs]

Met Arabiese letters

مَا , meervoud: مَاسْ

Spelling tot 1909

má; meervoud: maas

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(familie) (Informeel:) Moeder, vroulike ouer.

    Voorbeeldsinne

Die jong bruid het die gesogte geheime blatjangresep as geskenk van haar moeder ontvang, 'n resep wat reeds vir geslagte in hul familie van ma tot dogter oorgedra is.

    Sinonieme

moeder, mamma

    Antonieme

pa

    Verwante woorde

ouma

    Vertalings

  Vertalings:    ma
Duits: Mama(de), Mutti(de)
Engels: (Brits:) mum(en), (Amerikaans:) mom(en)
Esperanto: panjo(eo)
Fins: mutsi(fi)
Frans: maman(fr)
Hebreeus: אמא(he) (imma)
Hongaars: anya(hu), anyu(hu)
Italiaans: mamma(it)
Nederlands: mama(nl)
Koreaans: 엄마(ko) (eom-ma)
Pools: mama(pl), mamusia(pl)
Portugees: mamãe(pt)
Russies: мама(ru) (mama)
Spaans: mamá(es)
Sweeds: mamma(sv)
Xhosa: uma, umama
Yslands: mamma(is)
Zoeloe: umama(zu)