mal
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
mal
Inhoud |
Afrikaans (af)
| mal |
Bywoord
Betekenisse:
- Dit kan terselfdertyd dui op iets waarvan die spreker baie hou of iets wat vir hom of haar baie moeilik is.
Uitdrukkings:
- Die toets van gister was mal moeilik.
- Die vakansie gaan mal lekker wees.