malais

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook Malais

Frans (fr)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik malais malais
Vroulik malaise malaises

Byvoeglike naamwoord

Uitspraak

Hulp:IPA: [ma.lɛ]

    Betekenisse

(demoniem) Maleis, van, betreffende die Maleiers; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Maleisië.


Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) malais m
(met lidwoord) le malais

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) Maleis, 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal.