manlikheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  manlikheid      

Uitspraak

IPA: [ˈmɑnlək(ɦ)əɪ̯t]

Met Arabiese letters

مَنْلِكْهَیْدْ

Spelling tot 1909

manlikheit, manlikheid

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Die hoedanigheid van manlik wees.
  2. Toestand stereotipies gekenmerk deur eienskappe van 'n man, soos flinkheid, moed, dapperheid, manlike trots, ens.
  3. Manlike leeftyd.
  4. Manlike organe, penis.

    Vertalings

  Vertalings:    manlikheid
Arabies: 1, 2, 3 رجولة(ar) (roedjoela), فحولة(ar) (foegoela)
Duits: 1, 2, 3 Männlichkeit(de)
Engels: 1, 2, 3 manhood(en)
Latyn: 1, 2, 3 virilitas(la)
Sweeds: 1, 2, 3 manlighet(sv)
Turks: 1, 2, 3 erkeklik(tr), mertlik(tr)
Turks (Osmaans): 1, 2, 3 ارككلك(osm) (erkeklik), مردلك(osm) (mertlik)
Xhosa: 1, 2, 3 ubudoda
Zoeloe: 1, 2, 3 ubudoda(zu)