musiek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| musiek |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [məˈsik]
Met Arabiese letters:
- مِسِیكْ
Betekenisse:
- Kuns om strelende verbindings van vokale of instrumentale klanke voort te bring.