natuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Oerwoude en reënwoude is deel van die ongerepte natuur.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  natuur     —  

Woordafbreking

na•tuur

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die fisiese of materiële wêreld of ook lewe in die algemeen.

    Voorbeeldsinne

Die natuur omvat plante, diere, ekosisteme, die prosesse wat met lewelose objekte geassosieer word, die natuurwette waarvolgens dinge ontstaan en verander, soos die weer en landoppervlak, asook die materie en energie waaruit dit alles bestaan.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nature(en)
Nederlands: natuur(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor natuur.