nuit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) nuit v nuits
(met lidwoord) la nuit les nuits

Uitspraak

Hulp:IPA: [nɥi]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Nag.

    Voorbeeldsinne

«Le baromètre a baissé terriblement pendant la nuit et la matinée.»
Die barometer het vannag en hierdie môre vreeslik gedaal.