omtrent
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
omtrent |
Woordafbreking
- om•trent
Bywoord
Betekenisse
- Ongeveer; min of meer; oor die algemeen; naastenby.
Voorbeeldsinne
- Afrikaans word deur omtrent 6,59 miljoen sprekers in Suid-Afrika as eerste taal gebruik.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: omtrent | |||
---|---|---|---|