ons
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | |||||
|---|---|---|---|---|---|
| 1. persoon | 2. persoon vertroulik | 2. persoon beleef | 3. persoon manlik | 3. persoon vroulik | 3. persoon onsydig |
| my | jou | u | sy | haar | sy |
| Meervoud | |||||
| 1. persoon | 2. persoon vertroulik | 2. persoon beleef | 3. persoon | ||
| ons | julle | u | hulle | ||
Besitlike voornaamwoord
Uitspraak:
- IPA: [õːs]
Met Arabiese letters:
Spelling tot 1909:
- òñs
Betekenisse:
- Besitlike voornaamwoord van die eerste persoon meervoud.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Eerste persoon | ||
|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
| Onderwerpsvorm | ek | ons |
| Voorwerpsvorm | my | ons |
| Verdere vorms: Afrikaanse persoonlike voornaamwoorde | ||
Persoonlike voornaamwoord
Uitspraak:
- IPA: [õːs]
Met Arabiese letters:
Spelling tot 1909:
- òñs
Betekenisse:
- Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon meervoud.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Eerste persoon | ||
|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
| Onderwerpsvorm | ek | ons |
| Voorwerpsvorm | my | ons |
| Verdere vorms: Afrikaanse persoonlike voornaamwoorde | ||
Persoonlike voornaamwoord
Uitspraak:
- IPA: [õːs]
Met Arabiese letters:
Spelling tot 1909:
- òñs
Betekenisse:
- Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon meervoud.
Vertalings
|
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ons | onse |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
, meervoud: 
Betekenisse:
- Sestiende deel van die gewig van 'n pond; 28,349523125 gram.
Vertalings
|
|
Nederlands (nl)
Besitlike voornaamwoord
Betekenisse:
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | 1. persoon | 2. persoon vertroulik | 2. persoon beleef | 3. persoon manlik | 3. persoon vroulik | 3. persoon onsydig |
| Nominatief | ik | jij, je (Vlaams:) gij, ge |
u | hij | zij, ze | het |
| Akkusatief | mij, me | jou, je | u | hem | haar | het |
| Meervoud | 1. persoon | 2. persoon vertroulik | 2. persoon beleef | 3. persoon | ||
| Nominatief | wij, we | jullie | u | zij, ze | ||
| Akkusatief | ons | jullie | u | hun, hen, ze | ||
Persoonlike voornaamwoord
Betekenisse:
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | ons | onzen |
| Genitief (verouder) |
ons' | onzen |
| Datief (verouder) |
onze | onzen |
| Akkusatief (verouder) |
ons | onzen |
| Verkleinwoord | onsje | onsjes |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
Betekenisse:
- Gewig van 100 gram.
- Ons, 28,349523125 gram.
Sinonieme:
- 1. hectogram
Turks (tr)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | ons | onslar |
| Genitief | onsun | onsların |
| Datief | onsa | onslara |
| Akkusatief | onsu | onsları |
| Lokatief | onsta | onslarda |
| Ablatief | onstan | onslardan |
| Verdere verbuigings: ons (verbuiging) | ||
Selfstandige naamwoord
Met Arabiese letters:
- اونس , meervoud: اونسلر
Uitspraak:
- IPA: [ɔn̆s], genitief: [ɔn̆ˈsʊn], datief: [ɔn̆ˈsɑ], akkusatief: [ɔn̆ˈsʊ], lokatief: [ɔn̆sˈtɑ], ablatief: [ɔn̆sˈtɑn]; meervoud: [ɔn̆sˈɫɑɹ], genitief: [ɔn̆sɫɑˈrɯn], datief: [ɔn̆sɫɑˈrɑ], akkusatief: [ɔn̆sɫɑˈrɯ], lokatief: [ɔn̆sɫɑrˈdɑ], ablatief: [ɔn̆sɫɑrˈdɑn]
Betekenisse:
- Ons, 28,349523125 gram.