oor
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oor | ore |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
oortjie | oortjies |
Beeldboek | |
---|---|
|
Uitspraak
- IPA: [uə̯r]
Woordafbreking
- oor
Met Arabiese letters
- اُوَرْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Orgaan waarmee gehoor word.
Voorbeeldsinne
- "Hoekom is Ouma se ore so groot?” vra Rooikappie. Die wolf antwoord, "Om beter te kan hoor, my kind".
- Hulle het ore, maar kan nie hoor nie, ook het hulle neuse, maar kan nie ruik nie. (Psalm 115:6)
Holonieme
Spreekwoorde
- «Klein muisies het groot ore.»
- 'n Mens moet versigtig wees wat hulle voor kinders sê.
Vertalings
Vertalings: oor | |||
---|---|---|---|
|
Voorsetsel |
---|
oor |
Voorsetsel
Betekenisse
- 1. Na die ander kant, oorkant.
- 2. Langs.
- 3. Op, aan die bokant.
Voorbeeldsinne
- Die seun stap oor die straat.
Vertalings
Vertalings: oor | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
oor |
Bywoord
Betekenisse
- Verby.
Voorbeeldsinne
- Die die reën nou oor.
Vertalings
Vertalings: oor | |||
---|---|---|---|
Voegwoord |
---|
oor |
Voegwoord
Betekenisse
- Omdat.
Voorbeeldsinne
- Dis oor sy so hard werk dat haar punte so goed is.
Vertalings
Vertalings: oor | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oor.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | oor o | oren |
Verouderde vorme | ||
Genitief | oors | oren |
Datief | oor, ore | oren |
Beeldboek | |
---|---|
|
Spelling tot 1934
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [oːr, oʊ̯r], meervoud: [ˈoːrə(n), ˈoʊ̯rə(n)]
- Belgies: [oə̯ʀ], meervoud: [ˈoə̯ʀə(n)]