oortreffende trap
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oortreffende trap | oortreffende trappe |
Selfstandige naamwoordgroep
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- اُوَتْرَِفِنْدِی تْرَپْ , meervoud: اُوَتْرَِفِنْدِی تْرَپِی
Betekenisse:
- Die vorm wat 'n byvoeglike naamwoord aanneem om aan te dui dat die hoedanigheid daarvan 'n hoogtepunt bereik.