pag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pag     pagte  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Reëling om huurgrond te betaal (jaarliks).

    Uitdrukkings

Die wysheid in pag te hê (dink jy weet alles).

    Vertalings

  Vertalings:    pag
Nederlands: pacht(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  pag 
Verlede Tyd  ek   het gepag        

Werkwoord

    Betekenisse

In pag te neem; te huur.

    Vertalings

  Vertalings:    pag
Nederlands: pachten(nl)